H.O.P.I.N
- H.O.P.I.N is binne-kort 'n geregistreerde Nie-Winsgewende Organisasie wat staan vir "Helping Our People In Need" wat daar is om mense te help wat regtig sukkel en geen ander hulp vanaf familie en vriende ontvang nie. Vanaf Babas tot vergete oues van dae.